Friday, 31 May 2013

UK Visit

L
Die begin van die reis by ORT in Johannesburg
Eetgoed vir die begin van die reis
By instaphek van ORT

Taxi vanaf Heathrow na Kings Cross


Trein na Biggleswade


Andre kom haal my by die stasie


Ontbyt saam met Andre & Tonia



Andre se werkplek


Aandete by Three Magnets in Letchworth



My wens en hoop vir my reis


Braai saam met Gerrit by sy huis

Nuwe ontwikkelings naby Gerrit se huis by "Battersea Power Station"





4 comments:

  1. Looking forward in following your journeys online. Great first post!

    ReplyDelete
  2. Bertie, Ek sien jy is "off to a flying start"! Ons vertrou die goeie begin saam met ou vriende is 'n aanduiding van hoe voorspoedig die res van jou "wedloop?" gaan verloop. Geniet dit! Meiring en Miemie.

    ReplyDelete