Kan nie glo dat die vakansie so gou verby gegaan het nie!
Dankbaar dat die Here my, en die mense wat saam gery het, veilig bewaar het.
Het in die proses 16 253 myl, of 26 004 Km oor 'n tydperk van 70 dae afgele. Dit is 'n gemiddelde afstand van 232 myl, of 371 Km, per dag!
Sal in die komende dae bietjie besin en terugstaan en algemene indrukke dokumenteer
Terug in die Staat waar ek begin het-Florida




No comments:
Post a Comment