Toegesneeu dan
Onthou julle hierdie Leonie, Cobus en Gerrit?
Mens kan van Maine af met die pad loop
Bok in die Park (die keer, anders as in 1976, geen bere gesien nie)
Baie aangename aandete saam met Larry, Paul, Laura, Steve, Maya (golden retriever) en Ribeye (kat) by Paul se huis aan die meer-hulle was baie goed en gasvry vir my.
















No comments:
Post a Comment