Sunday, 7 July 2013

Fort Pierce na Waycross (Georgia) via St Augustine

St Augustine (Oudste plek deur mense van Europa beset in Noord Amerika

Eerste Europieer wat Florida "ontdek" het


Indrukwekkende Fort wat deur Spanjaarde gebou is. Mens wag nie sulke goed in Noord Amerika nie










Sir Francis Drake het St Augustine afgebrand-toe het die Spanjaarde die Fort gebou. Hierdie is die toegang tot die dorp


"Drawbridge"


Nog steeds op US 1!


Florida/Georgia "State Line"















No comments:

Post a Comment