Thursday, 11 July 2013

11 Julie-Van Cornelius (North Carolina) na Mt Airy (North Carolina)

Rustige dag-oggend saam met Larry spandeer. VSA telefoon met Larry se hulp by T-Mobile uitgesorteer, bietjie nuus opgevang, koffie by Davidson en toe rustig na Mount Airy (North Carolina op Virginia grens) gery

Larry by Paul se huis in Cornelius



Inpak tyd


In die omgewing van Cornelius


Selfs die Poskantoor lyk mooi



"New England" tipe brug


Die Amerikaanse ekonomie tel kop op-nuwe huis konstruksie



Koffie saam met Larry by Davidson (Naby Larry se haarsny plek)


Middagete in platteland  van North Carolina


More DV Blue Ridge Parkway tot diep in Virginia










No comments:

Post a Comment