Thursday, 18 July 2013

18 Julie 2013. Van Cleveland (Mississippi) na Natchez (Missisippi) via Vicksburg (Mississipi)

Vandag verder op US 61 Suid (Delta Blues) pad gery. Lekker stil, maar 'n baie goeie, pad. Die omvang van die infrastruktuur in die VSA laat mens verstom. Die landboubedrywighede is omvangryk en groot. Die mielies staan 8 voet lank langs die pad vir letterlik 100de myle. Grrot plek. Sien plek plek tekens van erge armoede in Mississippi langs die pad.

Delta Blues plek waar ek gisteraand geeet het. Let op die oulike naam en decor. Sin vir humor.



Vicksburg. Ek het nooit verstaan dat die geveg oor die beheer van die Mississippi rivier gegaan het nie!



Geskiedenis van al twee kante kry lugtyd




Tonele van die slagveld-20 000 ongevalle op Vicksburg alleen!







Die slagveld word baie mooi bewaar



Nou kan mens sien hoe Vicksburg die rivier beheer, en die Noorde gewurg het.













2 comments:

  1. Ons was ook in Memphis en Vicksburg maar het die oorlogmonumente gemis. Jy was seker nie by die cokemuseun nie....dis waar coke die eerste keer gebottel is

    ReplyDelete
  2. Baie mooi fotos en interessante feite. Sien uit om jou DV Maandag die 22e te join.

    ReplyDelete