Wednesday, 10 July 2013

9 Julie Conyers (Georgia) na Cherokee (North Carolina) via Atlanta

Atlanta
Eerste stop CNN World Headquarters. Gedagte, ook 'n reuse bemarkings oefening vir watter perspektief ookal na (hul) mening die korrekte een is. Hierdie mense rapporteer nie net die nuus nie, hulle "maak' ook die nuus. Belangrikheid van bemarking van dinge, al is daar 'n vraag na 'n produk of diens. (Sien later ook Coca-Cola)



Nuuskamer



Reuse "foodcourt"


Coca-Cola. Belangrikheid van 'n goeie produk en uitstekende bemarking.

Pemberton-die uitvinder wat nie eintlik daarby gebaat het nie




Altyd die winkel aan die einde van die toer


Atlanta argitektuur van die Olimpiese Park en omgewing



Foto deur vriendelike mense van die VK. Hulle beveel Nashville aan, was teleurgesteld met New Orleans. My aanvoeling ook.



Het Stone Mountain op- en afgeloop. Lekker.


Atlanta van Stone Mountain


Waar woorde wat nogal belangrik is


Mens kan sien waar die Smokies hulle naam kry



North Carolina! Die laaste deel voor Cherokee was soos om in 'n tuin te ry. Mooi, mooi, mooi.






















No comments:

Post a Comment