Wednesday, 3 July 2013

USA Road Trip

Jammer dat ek van die lug af was vir 'n paar dae, maar baie besig met al die reelings wat nou grootliks volitooi is.

Opsomming van wat gebeur het sedert laas Saterdag

Sondag middag by Tonia en Andre in Biggleswade saam met Gerrit en Scott



Bly in Hilton by Terminaal 5-goeie transaksie deur Hotwire.com! Uitstekende waarde vir geld.


Vliegtuig Amerika to op Heathrow Maandag-baie lekker dagvlug


Huurkar op MIA, op pad na Saxon in Punta Gorda. Kom weer agter dis (VSA) 'n baie groot plek


Saxon's home in Punta Gorda, Florida (He says he lives in paradise, and it is true)





Saxon's access to the water and the Gulf of Mexico-putting in a boat there now



Kar gekoop op skedule Dinsdag-lyk vir my mooi en ry ook lekker. My metgesel  vir die volgende 77 dae! Papierwerk afgehandel. Saxon het my baie, baie gehelp









My voete is nie vuil nie, maar bruingebrand


Het nou VSA selnommer na lang gesukkel (Dawid is nie daar om te help nie!) 
Na besoek aan AAA by Port Charlotte, Dv op pad na Key West vandag. 
Mooi bly julle almal!














1 comment:

  1. Bertie! You're looking good in that car with the top down!

    ReplyDelete