Dis net regverdig dat die rooi kar-BXP T88 ook lugtyd by die begin kry!
Die US 1 (Overseas Highway) sterk vir omtrent 120 myl oor die verskillende Keys van/na Miami
Hoe die spoorlyn lyk na 'n orkaan deur is (nooit herstel nie, vanaf vroeg 20ste eeu). US 1 in die agtergrond-is oorspronklik op die die spoorweg gebou.
Bahia Honda State Park
Tonele op pad in die Keys
Lekker speelplek vir Jet Ski's Cobus (alhowel dit bewolk is en dit van tyd tot hard gereen het, is die temperatuur middel 90 grade F so die spelery gaan ondanks die reen voort
Mooi nuwe hotel by Homestead waar ek gebly het (Dink ons gaan 'n paar punte opbou oor 77 dae!)
Everglades Nasionale Park
Het my kaartjie vir toegang tot al die Nasionale Parke gekoop-$80
Tonele in die Park
Hoe wonderlik het die Here nie die skepping gemaak nie!
Van die lewende wesens wat hier bly
Het nou besluit, more DV na St Augustine FL (Oudste stad in Noord Amerika), en wil graag slaap in Waycross GA



















No comments:
Post a Comment