Monday, 8 July 2013

8 Julie 2013. Waycross (Georgia) to Conyers (Georgia), via Augusta

8 July 2013

Haarsny in Waycross-$15. Dame se my aksent is soos die van Crocodile Dundee. Persoon by vulstasie se hy ken iemand wat in ons geweste 'n besigheid gehad het, toe ek vra waar, se hy Venezuela (sp?). Geniet dit om met die memse te praat. Hulle hou van die kar.

Tonele tussen Waycross en Augusta-baie mooi landskap, goeie landbougrond met baie water.




In Lyons (Georgia)







Mens sien John Deere oral-moet die aandele koop





Jammer Nelius-dis die naaste wat ek aan Augusta National kon kom-hulle wou my nie inlaat nie!





Vol dag more Dv- CNN, Coca-Cola, Stone Mountain en dan die Smoky's






No comments:

Post a Comment