Dag in Key West-4 Julie 2013
Tipiese Key West straat tonele-dis "200% laid back" en die humor ook.
Het die versoeking weerstaan om een op my voetsool aan te bring
Paar geskiedkundige feite oor Key West
Geskiedkundige plekke op Key West-die van Hemingway en Harry Truman
Uitsig van uitkykpunt-groot skip is van RC
Het Key Lime Pie ge-eet. Lekker!
Mees Suidelike punt van die VSA vasteland
















Geniet jou reis en avontuur deur die VSA! Ons sien uit om jou weer te sien!
ReplyDeleteKey Lime Pie, is that the same as lemon meringue?
ReplyDelete